Hendrik Dege, eienaar van Dege Trekkers het begin in die bedryf as Dieselwerktuigkundige in 2001. In 2012 het hy besluit om op sy eie te gaan en het Dege Trekkers oopgemaak. Ons is ‘n baie ervare span wat saam aan ons kliente se behoeftes werk. Ons industrie is Landbou sowel as konstruksie. Lees meer...